AANDAG
ALLE VOORNEMENDE EN BESTAANDE SKRYWERS.
Hou jy van skryf? Lees
jy baie? Is een van jou grootste drome om n eie titel op die boekrak te sien?
Of lĂȘ daar dalk reeds n manskrip in die lessenaar se laai? Indien die antwoorde
op hierdie vrae ja is, is dit dalk nie n slegte idee om verder te lees en te
sien wat GAROB MEDIA kan bied om daardie droom te bewaarheid nie.
Ons het verskeie opsies
wat wissel vanaf n “eerste lees” opsie tot daar waar die boek saam met die
skrywer voorberei word vir voorgelegging
aan n uitgewer en/of gereed gemaak word vir self publikasie.
“EERSTE
LEES” OPSIE
1) Die teks word deur die skrywer voltooi en tesame met n een bladsy sinopses aangestuur na GAROB MEDIA. 2) Tydens die “EERSTE LEES” sal die manuskrip gelees word met die oog op evaluering van storielyn, karakters, skryftegniek en algehele samestelling.
3) n Verslag wat bogenoemde dek sal aan die skrywer gestuur word, waarna verdere opsies oorweeg kan word. Indien gehalte van so n aard is sal skrywer ook gehelp word met die aanbieding van teks aan n uitgewer.
4) Die koste hiervoor beloop R725.00
REDIGERINGS
OPSIE
1) Die teks word deur die skrywer voltooi en tesame met n een bladsy sinopses aangestuur na GAROB MEDIA.
2) Bykomend tot die evaluering soos vervat in “EERSTE LEES” OPSIE word tydens hierdie opsie redigering gedoen met die fokus op taal en spelfoute asook breedvoerige komentaar op storielyn en karakter ontwikkeling
3) Die manuskrip word tesame met die skrywer tot op n vlak gebring waar dit 100% uitgewer gereed is
4) Die kostes hiervoor beloop R325/1000 woorde

SELF-UITGEE

4) Nadat die manuskrip tot op hierdie vlak ontwikkel is word stofomslag ontwerp, skrifuitleg, ISBN registrasie en uiteindelike druk van proefboek gedoen.
5) Die kostes tot op hierdie punt (proefboek) beloop R325.00/1000 woorde plus n addisionele R3500.00
6) Op hierdie punt sal die skrywer dan oor een gedrukte maunuskrip sowel as n DVD met volledig ontwerpte boek beskik. Verdere drukkersfooie sal van getalle afhang. (Dit staan die skrywer op hierdie stadium vry om enige drukker van sy/haar keuse te gebruik.

LET
WEL
1) Die skrywer behou volle kopiereg op alle skryfwerk.
2) Alle skryfwerk word as vertroulik hanteer.
3) Alle terugvoer en voorstelle wat skrywer ontvang mag gebruik word sonder enige krediet aan enige iemand.

No comments:
Post a Comment